Fooie

Ons fooie is bekostigbaar en bied uitstekende waarde vir geld. Vir die huidige fooie struktuur, registrasiefooi, en wat ingesluit is (maaltye, leerstof, ens.), skakel ons gerus. Ons gesels graag oor hoe ons by jou gesin se behoeftes pas.